Haus Artho

 

Fotos van die woonstel | Links aus dem Stubaital |  Homepage

īn Nuwe woonstel (alleenstaande huis met geen onmiddellike bure nie) van ongeveer 50mē bestaande uit:
 
1x aparte dubbelslaapkamer, 'n sitkamer met 'n opklapbank groot genoeg vir twee persone, 'n volledig-toegeruste kombuis insluitende 'n skottelgoedwasser, 'n eetkamer, SAT-TV, 'n groot sonnige balkon wat suid kyk met 'n asemrowende uitsig op die Stubaise Gletser, 'n badkamer met 'n bad en 'n stort en 'n aparte toilet. Bedlinne and handdoeke is geredelik beskikbaar en is by die prys ingesluit.
Ons doen graag u wasgoed met tuimeldroog 'n bykomende koste.
 
-> Parkering beskikbaar!
 
Ons kan reelings tref vir die aflewering van vars broodrolletjies elke oggend
 
Ligging:               Ons is gelee in die middel van Neustift
  • Die naaste bushalte na en vanaf die gletser en Innsbruck is gelee ongeveer 50m van die woonstel
  • Dit neem slegs 5 minute om tot by die rodelsleebaan te stap
  • Landloop voetslaanpaaie begin letterlik buitekant die deur
  • 2 minute se stap en u is by die ontspanningsentrum - binnenshuise swembad, kegelbaan, sauna en sonbed
Tarief:
 
  • Winter
  • lae seisoen: vanaf €22,00 per persoon/dag
  • spitsseisoen: vanaf €28.00 per persoon/dag
 
  • Somer:
  • lae seisoen: vanaf €18.00 per persoon/dag
  • spits seisoen: vanaf €22.00 per persoon/dag
 
Finale skoonmaakdiens vanaf €25.00
Plaaslike toeristebelasting €1.00 per persoon/dag
 
Afslag vir kinders op versoek
 
 
Adres:
Scheibe 19
A-6167 Neustift im Stubaital
 
Tel. (+43) 05 226 2620
Selfoon (+43) 0699 114 73446